Maroela Media Top 20: 10 Augustus 2015

Jannie-du-Toit

Jannie du Toit. Foto: Facebook.

In vandeesweek se Top 20 is daar agt snitte wat styg, sewe wat daal, drie wat in dieselfde posisies as verlede week bly en twee nuwelinge.

Die Heuwels Fantasties en Riana Nel val saam met Twee uit die Top 20 uit. Die titelsnit van Andriëtte se nuwe album, “Pêrel vir ‘n kroon”, tree in die 19de plek toe terwyl Dewald Wasserfall se jongste treffer, “Amsterdam”, ‘n nuweling in die 18de plek is. Verlede week se nuwelinge van Jannie du Toit en Adam Tas styg elk vier plekke terwyl daar ses snitte is wat elk drie plekke daal. Karlien van Jaarsveld en Carike Keuzenkamp behou die eerste twee plekke.

  1. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  2. “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
  3. “Eie land”- Coffeesnobs
  4. “Met jou klere aan”- Leah
  5. “Mal in jou kop”- Cordelia
  6. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  7. “Hambamba”- Juanita du Plessis
  8. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  9. “Eendag op ‘n reëndag”- Neil Somers
  10. “Asemloos”- Liezel Pieters
  11. “Die hemel”- Elvis Blue
  12. “Meer as genoeg”- Stadsboer
  13. “Mona Lisa”- Joe Foster
  14. “‘n Tas vol Cash”- Adam Tas
  15. “Die eggo van jou oë”- Jannie du Toit
  16. “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
  17. “Wie is die vrou in  jou arms vanaand?”- Irene-Louise van Wyk
  18. “Amsterdam”- Dewald Wasserfall
  19. “Pêrel vir ‘n kroon”- Andriëtte
  20. “Reis na gister”- Jak de Priester

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.