In vandeesweek se Top 20 is daar agt snitte wat styg, ses wat daal, vyf in dieselfde plek as verlede week en een nuweling. Elvis Blue en Leah is steeds in die eerste twee plekke, maar Roux en Christi Cloete skuif op na die derde plek.
Stadsboer en Brendan Peyper styg elk vier plekke terwyl Gera Phielix ses plekke daal. “Tyd” van Nadine sak uit en maak plek vir Liezel Pieters se eerste treffer, “Asemloos”.
- “Die hemel”- Elvis Blue
- “Met jou klere aan”- Leah
- “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
- “Reis na gister”- Jak de Priester
- “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
- “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
- “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
- “Lief vir jou”- Juanita du Plessis
- “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
- “Ek sweer”- Twee
- “Eie land”- Coffeesnobs
- “Doen net wat ons wil”- Die Heuwels Fantasties en Riana Nel
- “Meer as genoeg”- Stadsboer
- “Tamboerynman”- Koos van der Merwe
- “Reën”- Gera Phielix
- “Wie is die vrou in jou arms vanaand?” – Irene-Louise van Wyk
- “Al lê die berge nog so blou”- Snotkop en Anders
- “Toe vind ek jou”- Francois van Coke en Karen Zoid
- “Asemloos”- Liezel Pieters
- “Ballade vir ‘n enkeling”- Die Heuwels Fantasties