Maroela Media Top 20: 13 Julie 2015

Brendan-Peyper-02

Brendan Peyper is tans op die 9de plek in Maroela Media se Top 20. Foto: Facebook.

In vandeesweek se Top 20 is daar agt snitte wat styg, ses wat daal, vyf in dieselfde plek as verlede week en een nuweling. Elvis Blue en Leah is steeds in die eerste twee plekke, maar Roux en Christi Cloete skuif op na die derde plek.

Stadsboer en Brendan Peyper styg elk vier plekke terwyl Gera Phielix ses plekke daal. “Tyd” van Nadine sak uit en maak plek vir Liezel Pieters se eerste treffer, “Asemloos”.

  1. “Die hemel”- Elvis Blue
  2. “Met jou klere aan”- Leah
  3. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  4. “Reis na gister”- Jak de Priester
  5. “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
  6. “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
  7. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  8. “Lief vir jou”- Juanita du Plessis
  9. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  10. “Ek sweer”- Twee
  11. “Eie land”- Coffeesnobs
  12. “Doen net wat ons wil”- Die Heuwels Fantasties en Riana Nel
  13. “Meer as genoeg”- Stadsboer
  14. “Tamboerynman”- Koos van der Merwe
  15. “Reën”- Gera Phielix
  16. “Wie is die vrou in jou arms vanaand?” – Irene-Louise van Wyk
  17. “Al lê die berge nog so blou”- Snotkop en Anders
  18. “Toe vind ek jou”- Francois van Coke en Karen Zoid
  19. “Asemloos”- Liezel Pieters
  20. “Ballade vir ‘n enkeling”- Die Heuwels Fantasties

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.