Maroela Media Top 20: 16 Maart 2015

Nicholis-Louw-so-rock-ons-die-wereld-reg

Nicholis Louw spog hierdie week met ‘n tweede liedjie op Maroela Media se Top 20. Foto: Argief.

In hierdie week se Top 20:  Daar is nege snitte wat styg, agt wat daal, een wat in dieselfde plek bly en twee nuwelinge.

Anaïs behou haar eerste plek, maar Arno Jordaan skuif in die tweede plek in. Adam en Laurika Rauch sak vandeeesweek uit. Gert Loubser tree in die 19de plek toe met Sonder liefde en Nicholis Louw se nuwe een, Miljoene soene, is ‘n nuweling in die 18de plek. Hy is ook steeds in die sesde plek met Bring die storm.

Manne wat Glo styg ses plekke na nr. 13 met Mosterdsaad, terwyl Môre is dalk te laat van Ricky Faber vier plekke daal.

  1. Bietjie meer as soen – Anaïs
  2. Laat die wiele rol – Arno Jordaan
  3. Bly nog net so bietjie – Joe Foster
  4. Meer as ‘n vriend – Riana Nel
  5. Butterflies – Eden en Bobby van Jaarsveld
  6. Bring die storm – Nicholis Louw
  7. Jy soen alles reg – Eden
  8. Voshaarnooi – Joshua na die Reën
  9. Knysna – Anders
  10. Skildery – Nadine
  11. Een vir een – Bobby van Jaarsveld
  12. Veilig – Jack Parrow en Janie Bay
  13. Mosterdsaad – Manne wat Glo
  14. My hartjie – Karlien van Jaarsveld
  15. Môre is dalk te laat – Ricky Faber
  16. Bring die liefde terug – Gerrie Pretorius
  17. Sit vanaand op herhaal – Vaughan Gardiner
  18. Miljoene soene – Nicholis Louw
  19. Sonder liefde – Gert Loubser
  20. Dirty dancing – Eden

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

pieter beukes ·

yay. ek love gert se musiek en daai liedjie ‘sonder liefde’.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.