Maroela Media Top 20: 17 Augustus 2015

NRG

NRG is die nuwelinge op hierdie week se Top 20. Foto: Facebook.

In vandeesweek se Top 20 is daar elf snitte wat styg, agt wat daal en een nuweling. Carike Keuzenkamp neem die nr. 1-posisie by Karlien van Jaarveld oor met haar nuwe treffer, “Ek sing my liedjies net vir jou”.

“Reis na gister” van Jak de Priester val uit en maak plek vir NRG se nuwe treffer “Ek kan jou nie keer”, wat in die 20ste plek toetree.  Andriëtte styg vyf plekke na nr. 14 met “Pêrel vir ‘n kroon” terwyl “Eie land” van Coffeesnobs vyf plekke daal na nr. 8.

  1. “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
  2. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  3. “Hambamba”- Juanita du Plessis
  4. “Mal in jou kop”- Cordelia
  5. “Met jou klere aan”- Leah
  6. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  7. “Eendag op ‘n reëndag”- Neil Somers
  8. “Eie land”- Coffeesnobs
  9. “Asemloos”- Liezel Pieters
  10. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  11. “Mona Lisa”- Joe Foster
  12. “Die eggo van jou oë”- Jannie du Toit
  13. “‘n Tas vol Cash”- Adam Tas
  14. “Pêrel vir ‘n kroon”- Andriëtte
  15. “Die hemel”- Elvis Blue
  16. “Meer as genoeg”- Stadsboer
  17. “Amsterdam”- Dewald Wasserfall
  18. “Wie is die vrou in jou arms vanaand?”- Irene-Louise van Wyk
  19. “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
  20. “Ek kan jou nie keer”- NRG

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.