Maroela Media Top 20: 2 Februarie 2015

Arno-Jordaan-en-sy-eerste-langspeelplaat

Arno Jordaan het nie net ‘n nuwe liedjie op ons Top 20 nie, maar van sy treffers is ook nou op ‘n langspeelplaat beskikbaar. Foto: Arno Jordaan se Facebookblad.

Hier is Maroela Media se Top 20 van vandeesweek: Daar is tien snitte wat styg, ses wat daal, drie in dieselfde plek as verlede week en een nuweling.

Rinel Day val uit die Top 20 met Ligjare weg; Arno Jordaan se nuwe treffer, Laat die wiele rol, is vandeesweek se enigste nuweling.

  1. Skildery – Nadine
  2. Bring die storm – Nicholis Louw
  3. Murg en been – Laurika Rauch
  4. Dirty dancing – Eden
  5. Knysna – Anders
  6. Meisie van my hart – Heinz Winckler
  7. Dans op die tafels – Kurt Darren
  8. My alles – Bobby van Jaarsveld
  9. Veilig – Jack Parow en Janie Bay
  10. Mooi – Elvis Blue
  11. Soet en suur – Burgerd en Zita
  12. So eensaam soos die son – Dewald Wasserfall
  13. Ek verlang na jou – Marius Strydom
  14. Bietjie meer as soen – Anaïs
  15. Smoorverlief – Adam
  16. Bly nog net so bietjie – Joe Foster
  17. Meer as ‘n vriend – Riana Nel
  18. Trane – Elizma Theron
  19. Laat die wiele rol – Arno Jordaan
  20. Weier – Riana Nel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.