Hier is Maroela Media se Top 20 van vandeesweek: Daar is tien snitte wat styg, ses wat daal, drie in dieselfde plek as verlede week en een nuweling.
Rinel Day val uit die Top 20 met Ligjare weg; Arno Jordaan se nuwe treffer, Laat die wiele rol, is vandeesweek se enigste nuweling.
- Skildery – Nadine
- Bring die storm – Nicholis Louw
- Murg en been – Laurika Rauch
- Dirty dancing – Eden
- Knysna – Anders
- Meisie van my hart – Heinz Winckler
- Dans op die tafels – Kurt Darren
- My alles – Bobby van Jaarsveld
- Veilig – Jack Parow en Janie Bay
- Mooi – Elvis Blue
- Soet en suur – Burgerd en Zita
- So eensaam soos die son – Dewald Wasserfall
- Ek verlang na jou – Marius Strydom
- Bietjie meer as soen – Anaïs
- Smoorverlief – Adam
- Bly nog net so bietjie – Joe Foster
- Meer as ‘n vriend – Riana Nel
- Trane – Elizma Theron
- Laat die wiele rol – Arno Jordaan
- Weier – Riana Nel