Maroela Media Top-20: 21 Maart 2016

Sharoney se eerste album "In ons fairytale" het 2 Ghoema-nominasies ontvang . Foto: Facebook

Sharoney se eerste album “In ons fairytale” het 2 Ghoema-nominasies ontvang . Foto: Facebook

Daar is vandeesweek nege snitte wat styg, nege wat daal, een wat onveranderd bly en een nuweling. Jacqueline neem die nr. 1-posisie oor met “Dis hier en nou”, Cordelia behou haar tweede plek terwyl Jak de Priester na die derde plek toe daal ná net een week in die eerste plek.

“Laaste lied” van Corlea sak uit en in haar plek tree Joe Foster in die 19de plek toe met “Vir my gemaak”. Vaughan Gardiner styg vyf plekke met “Bou aan liefde” terwyl nie minder nie as vier snitte elk drie plekke daal.

  1. “Dis hier en nou” – Jacqueline
  2. “Eerste woorde” – Cordelia
  3. “Sporelied” – Jak de Priester
  4. “Vir altyd” – Joshua Na Die Reën
  5. “Ek wens vir jou” – Kurt Darren
  6. “Modder en bloed” – Bok van Blerk
  7. “Wees my held” – Sharoney
  8. “Skipper” – Neil Somers
  9. “Gebed vir ons land” – Belinda Brönner en Vriende
  10. “Al wat ek weet” – Elvis Blue
  11. “GI Jane” – Lemé
  12. “Tot oneindig einde kry” – Andriëtte en André Venter
  13. “Bou aan liefde” – Vaughan Gardiner
  14. “Jonk en mooi” – Heidi
  15. “Die perfekte een vir my” – Brendan Peyper
  16. “Middernagserenade” – Bobby van Jaarsveld
  17. “Te laat vir tot siens” – Amor Vittone
  18. “Wat maak ʼn boer?” – Carla Oberholzer
  19. “Vir my gemaak” – Joe Foster
  20. “Sarie Marais” – Len Muller en Stef Bos

Kyk die musiekvideo vir Jacqueline se liedjie “Dis hier en nou”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.