Maroela Media Top 20: 21 September 2015

Joe-Foster-Hartklank

Joe Foster. Foto: Facebook.

Hier is ‘n opsomming van die Top 20: Daar twaalf snitte wat styg, ses wat daal, een wat onveranderd bly en een nuweling. Cordelia behou haar nr. 1-posisie vir die derde week, terwyl Neil Somers die tweede plek inneem. “Alles naby my” van Roux en Christi Cloete sak uit, en in hul plek tree Jak de Priester in die 20ste plek toe met “Hier kom die somer”.  Jennifer Zamudio styg ses plekke met “Sê dit harder”, terwyl Karlien van Jaarsveld se “Geskeurde jeans” agt plekke daal en vandeeswek in die 18de plek is.

  1. “Mal in jou kop”- Cordelia
  2. “Eendag op ʼn reëndag”- Neil Somers
  3. “Pêrel vir ʼn kroon”- Andriëtte
  4. “Mona Lisa”- Joe Foster
  5. “Êrens in die middel van nêrens”- Elvis Blue
  6. “Die eggo van jou oë”- Jannie du Toit
  7. “Die man vir jou”- André Venter
  8. “Van toeka tot nou”- Jakkie Louw
  9. “Ek onthou”- Anders
  10. “Lentevrolikheid”- Die Ventertjies
  11. “Hambamba”- Juanita du Plessis
  12. “Sê dit harder”- Jennifer Zamudio
  13. “Eie land”- Coffeesnobs
  14. “Só het ek jou ma ontmoet”- Pierre Rossouw
  15. “Tafelberg vir twee”- Brendan Peyper
  16. “Jou mond”- Ampie
  17. “Met jou klere aan”- Leah
  18. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  19. “ʼn Tas vol Cash”- Adam Tas
  20. “Hier kom die somer”- Jak de Priester

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.