Maroela Media Top 20 22 Desember 2014

Bobby van Jaarsveld Foto: Facebook

Bobby van Jaarsveld Foto: Facebook

Hier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is nege snitte wat styg, agt wat daal, twee wat in dieselfde plek bly en een nuweling.

Daar is ʼn nuwe nr. 1-treffer: Bobby van Jaarsveld neem die eerste plek oor met sy nuwe treffer, My alles. Noodlanding van Lianie May val uit die Top 20, terwyl Marius Strydom in die 20ste plek toetree met Ek verlang na jou. Verlede week se nuweling, Bring die storm van Nicholis Louw, styg agt plekke terwyl Emo Adams sewe plekke daal met Is duidelik.

  1. My alles– Bobby van Jaarsveld
  2. Ligjare weg– Rinel Day
  3. Skildery– Nadine
  4. Dirty dancing– Eden
  5. Trane– Elizma Theron
  6. Vat nou hierdie mens– Fredi Nest
  7. Gebore om te lewe– Dewald Wasserfall
  8. Kampala– Rooies
  9. Murg en been– Laurika Rauch
  10. Weier– Riana Nel
  11. Mooi– Elvis Blue
  12. Bring die storm– Nicholis Louw
  13. Richterskaal– Arno Jordaan
  14. Is duidelik– Emo Adams
  15. Knysna– Anders
  16. Mal in jou kop– Cordelia
  17. Dorings vir Ma– Manie Jackson
  18. Meisie van my hart– Heinz Winckler
  19. Soutwater– Bok van Blerk
  20. Ek verlang na jou– Marius Strydom

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.