Maroela Media Top 20 22 September 2014

Hier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Daar is ‘n baie ongewone verskynsel, in dié sin dat dieselfde kunstenaar heel bo en heel onder aan die Top 20 is. Riana Nel het nie net die nr. 1-posisie oorgeneem met Weier nie, maar haar ander treffer, Tweede kans, sak terug tot by die 20ste plek. Rinel Day styg vier plekke met Ligjare weg, terwyl Elizma Theron vyf plekke daal met My hart bloei vir jou. Juanita du Plessis daal ook vyf plekke met As vandag my laaste dag is.Riana NelDaar is een nuweling; Jakkie Louw tree in die 19de plek toe met Ek glo terwyl Iemand as jou hart breek van Willem Botha uitsak om plek vir hom te maak.

  1. Weier- Riana Nel
  2. Roadtrip- Kaleidoskoop
  3. Agter op my fiets- Snotkop
  4. As ek eendag oud is- Laurika Rauch
  5. Sit die ligte aan- Sreve Hofmeyr
  6. Deur U krag- Manne wat Glo
  7. Draadloos-dae- Adam Tas
  8. As jy hier is- Arno Jordaan’
  9. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  10. Sout- Elizma Theron en Nicholis Louw
  11. Sit jou hand op jou mond- Liza Brönner
  12. Ek probeer- Suzzi Swanepoel
  13. Brief oor die see- Hercules en Jasmyn
  14. As ek eendag ophou droom- Juba
  15. My hart bloei vir jou- Elizma Theron
  16. Ligjare weg- Rinel Day
  17. Waterval- Romanz
  18. As vandag my laaste dag is- Juanita du Plessis
  19. Ek glo- Jakkie Louw
  20. Tweede kans- Riana Nel

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.