Maroela Media Top 20 24 November 2014

Dewald WasserfallHier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Daar is 13 liedjies wat styg, vyf wat daal en twee nuwelinge, wat beteken dat daar ‘n nuwe nr. 1-treffer is. Dewald Wasserfall neem die eerste plek oor met Gebore om te lewe. Laurika Rauch se treffer As ek eendag oud is, sak uit, maar haar nuwe een, Murg en been, tree in die 19de plek toe. Die ander nuweling is Cordelia se nuwe treffer, Mal in jou kop. Burgerd en Zita sak vanuit die 12de plek uit met Jy is my rede. Nadat Emo Adams verlede week amper uitgesak het, herstel sy jongste treffer, Is duidelik deur vier plekke te styg, terwyl Kurt Darren vyf plekke daal met Cowboys en crooks.

  1. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  2. Weier- Riana Nel
  3. My alles- Bobby van Jaarsveld
  4. Ligjare weg- Rinel Day
  5. Skildery- Nadine
  6. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  7. Trane- Elizma Theron
  8. Richterskaal- Arno Jordaan
  9. Noodlanding- Lianie May
  10. Cowboys en crooks- Kurt Darren
  11. Dirty dancing- Eden
  12. Kampala- Rooies
  13. Vat nou hierdie mens- Fredi Nest
  14. Soutwater- Bok van Blerk
  15. As jy hier is- Arno Jordaan
  16. Is duidelik- Emo Adams
  17. Dorings vir Ma- Manie Jackson
  18. My antwoord- Juanita du Plessis
  19. Murg en been- Laurika Rauch
  20. Mal in jou kop- Cordelia

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.