Maroela Media Top 20: 27 Julie 2015

Roux-en-Christi-Cloete

Roux en Christi Cloete. Foto; Facebook.

In hierdie week se Top 20 is daar elf snitte wat styg, sewe wat daal een wat sy plek behou en een nuweling. Roux en Christi Cloete is steeds in die eerste plek, maar Carike Keuzenkamp en Karlien van Jaarsveld styg na onderskeidelik die tweede en derde plek. Enige van hierdie twee kusntenaars kan aanstande week die nr. 1-posisie oorneem.

Francois van Coke en Karen Zoid sak uit en in hul plek tree Neil Somers se nuwe treffer, “Eendag op ‘n reëndag”, in die 19de plek toe. Nadat Cordelia verlede week opnuut toegetree het met “Mal in jou kop” styg sy vandeesweek ses plekke terwyl Jak de Priester sewe plekke daal.

  1. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  2. “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
  3. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  4. “Met jou klere aan”- Leah
  5. “Die hemel”- Elvis Blue
  6. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  7. “Eie land”- Coffeesnobs
  8. “Doen net wat ons wil”- Die Heuwels Fantasties en Riana Nel
  9. “Mal in jou kop”- Cordelia
  10. “Meer as genoeg”- Stadsboer
  11. “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
  12. “Wie is die vrou in jou arms vanaand?”- Irene-Louise van Wyk
  13. “Asemloos”- Liezel Pieters
  14. “Reis na gister”- Jak de Priester
  15. “Hambamba”- Juanita du Plessis
  16. “Mona Lisa”- Joe Foster
  17. “Lief vir jou”- Juanita du Plessis
  18. “Ek sweer”- Twee
  19. “Eendag op ‘n reëndag”- Neil Somers
  20. “Reën”- Gera Phielix

Hier is ‘n kort musiekvideo van hierdie week se nr. 1 op die Top 20:

https://youtu.be/eDZpbs36pF0

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.