Maroela Media Top 20 29 Desember 2014

Kurt Darren Foto: kurtdarren.co.za

Kurt Darren Foto: kurtdarren.co.za

Hier is die laaste Maroela Media Top 20 vir 2014. Daar is sewe snitte wat styg, sewe wat daal, vyf wat in dieselfde plek as verlede week is en een nuweling. Bobby van Jaarsveld behou sy eerste plek vir die tweede agtereenvolgende week. Soutwater van Bok van Blerk val uit en maak plek vir Kurt Darren se jongste treffer, Dans op die tafels, wat in die 19de plek toetree. Marius Strydom styg sewe plekke na die 13de plek met Ek verlang van jou, terwyl Vat nou hierdie mens van Fredi Nest ses plekke daal.

  1. My alles– Bobby van Jaarsveld
  2. Dirty dancing– Eden
  3. Skildery– Nadine
  4. Ligjare weg– Rinel Day
  5. Trane– Elizma Theron
  6. Kampala– Rooies
  7. Murg en been– Laurika Rauch
  8. Gebore om te lewe– Dewald Wasserfall
  9. Bring die storm- Nicholis Louw
  10. Weier– Riana Nel
  11. Mooi– Elvis Blue
  12. Vat nou hierdie mens– Fredi Nest
  13. Ek verlang na jou– Marius Strydom
  14. Knysna– Anders
  15. Meisie van my hart– Heinz Winckler
  16. Richterskaal– Arno Jordaan
  17. Mal in jou kop– Cordelia
  18. Is duidelik– Emo Adams
  19. Dans op die tafels– Kurt Darren
  20. Dorings vir Ma– Manie Jackson

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.