Maroela Media Top-20: 29 Februarie 2016

Brendan-Peyper-02

Brendan Peyper is tans op die negende plek in Maroela Media se Top 20. Foto: Facebook.

Daar is vandeesweek tien snitte wat styg, agt wat daal, een wat onveranderd bly en een nuweling. Aan die einde van November verlede jaar was Cordelia heel bo en heel onder aan die Top-20 met “Breek die stilte” en “Eerste woorde” onderskeidelik. Vandeesweek is die volgorde omgekeer: “Eerste woorde” is vir die sewende week in die nr. 1-posisie en “Breek die stilte” daal vyf plekke na die 20ste plek. Dit is trouens die snit wat vandeesweek die meeste plekke daal. Langpad van DZL sak uit en in die plek daarvan tree Belinda Brönner en Vriende se “Gebed vir ons land” in die 19de plek toe. Lemé, Brendan Peyper en Joshua Na Die Reën styg elk drie plekke.

  1. “Eerste woorde” – Cordelia
  2. “Ek wens vir jou” – Kurt Darren
  3. “Middernagserenade” – Bobby van Jaarsveld
  4. “Dis hier en nou” – Jacqueline
  5. “Tot oneindig einde kry” – Andriëtte en André Venter
  6. “Sporelied” – Jak de Priester
  7. “Vir altyd” – Joshua Na Die Reën
  8. “Al wat ek weet” – Elvis Blue
  9. “Wat maak ʼn boer?” – Carla Oberholzer
  10. “Skipper” – Neil Somers
  11. “ʼn Paw paw vir my darling” – Anton Goosen
  12. “Laaste lied” – Corlea
  13. “Wees my held” – Sharoney
  14. “Hartlagsiel” – Burgerd Botha
  15. “Hoofletters” – Sorina
  16. “Die perfekte een vir my” – Brendan Peyper
  17. “GI Jane” – Lemé
  18. “Sarie Marais” – Len Muller en Stef Bos
  19. “Gebed vir ons land” – Belinda Brönner en Vriende
  20. “Breek die stilte” – Cordelia

Kyk die musiekvideo vir Brendan Peyper se liedjie “Die perfekte een vir my”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.