Maroela Media Top 20: 29 Junie 2015

Stadsboer

Stadsboer. Foto: Youtube.com

In hierdie week se Top 20 is daar twaalf snitte wat styg, sewe wat daal en een nuweling.

Nadat sy lank moes wag, haal Juanita du Plessis eindelik die nr. 1-posisie met “Lief vir jou”, terwyl Leah na die tweede plek terugsak. Pieter Koen sak uit met “Die een ding wat ek doen”, terwyl Stadsboer toetree met “Meer as genoeg”. Bok van Blerk en Karlien van Jaarsveld styg elk vier plekke, terwyl Christiaan Baartman sewe plekke daal.

  1. “Lief vir jou”- Juanita du Plessis
  2. “Met jou klere aan”- Leah
  3. “Die hemel”- Elvis Blue
  4. “Reis na gister”- Jak de Priester
  5. “Ek sweer”- Twee
  6. “Reën”- Gera Phielix
  7. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  8. “Toe vind ek jou”- Francois van Coke en Karen Zoid
  9. “Ek sing my liedjies net vir jou”- Carike Keuzenkamp
  10. “Sing Afrikaner sing”- Bok van Blerk
  11. “Tyd”- Nadine
  12. “Doen net wat ons wil”- Die Heuwels Fantasties en Riana Nel
  13. “Tamboerynman”- Koos van der Merwe
  14. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  15. “Al lê die berge nog so blou”- Snotkop en Anders
  16. “Stop wag bly nog ‘n bietjie”- Brendan Peyper
  17. “Eie land”- Coffeesnobs
  18. “Ballade vir ‘n enkeling”- Die Heuwels Fantasties
  19. “As hy vir jou nog lief was”- Christiaan Baartman
  20. “Meer as genoeg”- Stadsboer

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.