Maroela Media Top 20 29 September 2014

Bobby van JaarsveldHier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Riana Nel en Kaleidoskoop behou onderskeidelik die eerste en tweede plekke, maar Steve Hofmeyr skuif in die derde plek in met sy jongste treffer, Sit die ligte aan. Vandeesweek se nuweling is  Bobby van Jaarsveld (op die foto) se jongste treffer, My alles, wat in die 20ste plek toetree, en Tweede kans van Riana Nel sak uit om plek vir hom te maak. Juanita du Plessis is tans die langste op die Top 20; As vandag my laaste dag is, bly in die 18de plek, maar is nou al 20 weke op die Top 20.

  1. Weier- Riana Nel
  2. Roadtrip- Kaleidoskoop
  3. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  4. Deur U krag- Manne wat Glo
  5. As ek eendag oud is- Laurika Rauch
  6. Agter op my fiets- Snotkop
  7. As jy hier is- Arno Jordaan
  8. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  9. Sout- Elizma Theron en Nicholis Louw
  10. Draadloos-dae- Adam Tas
  11. Brief oor die see- Hercules en Jasmyn
  12. Ek probeer- Suzzi Swanepoel
  13. As ek eendag ophou droom- Juba
  14. Ligjare weg- Rinel Day
  15. Sit jou hand op jou mond- Liza Brönner
  16. Waterval- Romanz
  17. My hart bloei vir jou- Elizma Theron
  18. As vandag my laaste dag is- Juanita du Plessis
  19. Ek glo- Jakkie Louw
  20. My alles- Bobby van Jaarsveld

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.