Maroela Media Top 20 3 November 2014

Steve HofmeyrHier is Maroela Media se Top 20 vir vandeesweek. Dit moes een of ander tyd gebeur; Steve Hofmeyr het die eerste plek oorgeneem met sy nuwe treffer, Sit die ligte aan. Riana Nel is in die tweede plek, maar verder het die eerste vyf glad nie verander nie. Geen liedjies styg meer as drie plekke nie, maar Len Muller daal agt plekke na die 20ste plek. Dieselfde kunstenaar wat vandeesweek uit die Top 20 val, tree ook toe. Snotkop sak uit met Agter op my fiets, maar sy nuwe treffer, Dikkelicious, maak sy verskyning.

  1. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  2. Weier- Riana Nel
  3. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  4. As jy hier is- Arno Jordaan
  5. Ligjare weg- Rinel Day
  6. My alles- Bobby van Jaarsveld
  7. Cowboys en crooks- Kurt Darren
  8. Noodlanding- Lianie May
  9. Roadtrip- Kaleidoskoop
  10. As ek eendag oud is- Laurika Rauch
  11. My antwoord- Juanita du Plessis
  12. Richterskaal- Arno Jordaan
  13. Jy is my rede- Burgerd en Zita
  14. Trane- Elizma Theron
  15. Dirty dancing- Eden
  16. Skildery- Nadine
  17. Waterval- Romanz
  18. Is duidelik- Emo Adams
  19. Dikkelicious- Snotkop
  20. Smag na jou- Len Muller

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.