Maroela Media Top 20 6 Oktober 2014

Kurt DarrenHier is vandeesweek se Maroela Media Top 20. Die eerste drie plekke bly dieselfde as verlede week, en die enigste snit wat tot die eerste vyf toetree, is Gebore om te lewe van Dewald Wasserfall, wat na die vyfde plek opskuif. Kurt Darren se nuwe treffer, Cowboys en crooks, tree in die twintigste plek toe, en My hart bloei vir jou van Elizma Theron sak uit om plek vir hom te maak. Jakkie Louw styg die meeste plekke, naamlik vyf, met Ek glo, terwyl Ek probeer van Suzzi Swanepoel sewe plekke daal. Juanita du Plessis is nou al 21 weke op die Top 20.

  1. Weier- Riana Nel
  2. Roadtrip- Kaleidoskoop
  3. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  4. As ek eendag oud is- Laurika Rauch
  5. Gebore om te lewe- Dewald Wasserfall
  6. As jy hier is- Arno Jordaan
  7. Sout- Elizma Theron en Nicholis Louw
  8. Deur U krag- Manne wat Glo
  9. Agter op my fiets- Snotkop
  10. Ligjare weg- Rinel Day
  11. As ek eendag ophou droom- Juba
  12. Waterval- Romanz
  13. Draadloos-dae- Adam Tas
  14. Ek glo- Jakkie Louw
  15. Brief oor die see- Hercules en Jasmyn
  16. My alles- Bobby van Jaarsveld
  17. As vandag my laaste dag is- Juanita du Plessis
  18. Sit jou hand op jou mond- Liza Brönner
  19. Ek probeer- Suzzi Swanepoel
  20. Cowboys en crooks- Kurt Darren

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.