Vernon Barnard verras met ʼn splinternuwe klank. “Alles om my”, sy nuwe pop-liedjie, betree dié week se top-20 op nommer 20.
DZL en ADAM betree ook hierdie week se Top-20. ADAM het die afgelope naweek hul splinternuwe album, Bewe, bekendgestel.
Robbie Wessels en Bok van Blerk behou die no. 1-posisie dié week met die liedjie, “Die sluise van die hemel”.
- Robbie Wessels & Bok van Blerk – “Die sluise van die hemel”
- Appel – “Boer loop deur my are”
- DECA en Len Muller – “Oorwin”
- Steve Hofmeyr – “Redgebed”
- Elandrè – “Die lyn”
- Liezel Pieters – “Sing jou hart uit”
- Kurt Darren – “Haal asem”
- Jo Black – “Die vrou wat ek liefhet”
- Janie Bay en Hunter Kennedy – “Wag vir jou”
- Elizma Theron – “Marilyn Monroe”
- Anders – “Bruid”
- Ray Dylan – “Uitbasuin”
- Lizandra Winter en Joshua na die Reën – “Ek wil vir jou”
- Vernon Barnard – “Voel”
- Juan Boucher – “Onthou jy om jonk”
- ADAM – “Haar vuur”
- DZL – “Het jy al gelewe”
- Jay – “So lank sal ek jou liefhê”
- Joshua na die Reën – “2017”
- Vernon Barnard – “Alles om my”