Maroela Media Top 20 vir 2014

Leah (Foto: coproductions.co.za)

Leah (Foto: coproductions.co.za)

Hier is die algehele Maroela Media Top 20 vir 2014. Daar is tien manlike kunstenaars, agt vroulike kunstenaars en twee groepe. Die eerste tien was almal 20 weke of langer op die Top 20, en twee kunstenaars het die nr. 1-posisie met twee snitte gehaal.

  1. Ek moes jou gesoen het– Leah
  2. Pad na jou hart– Joe Foster
  3. Weier– Riana Nel
  4. Plain Jane– Ampie
  5. As ek eendag oud is– Laurika Rauch
  6. As vandag my laaste dag is– Juanita du Plessis
  7. Tweede kans– Riana Nel
  8. Die pad– Anders
  9. Roadtrip– Kaleidoskoop
  10. Wat die hart van vol is– Pieter Koen
  11. Vir ewig– Lee Scott
  12. Dit staan in die sterre– Rinel Day
  13. Sit die ligte aan– Steve Hofmeyr
  14. Toe ons jonk was– Elvis Blue
  15. Gebore om te lewe– Dewald Wasserfall
  16. Swart koffie– Corlea
  17. Ligjare weg– Rinel Day
  18. Agter op my fiets– Snotkop
  19. My alles– Bobby van Jaarsveld
  20. Rum en raspberry– Jakkie Louw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

thea bothma ·

daar was baie goeie afrikaanse musiek en flieks, net jammer steve hofmeyr se nuutste cd word so min gespeel oor radio , watter briljante goeie cd van hom , hy bly die koning van afrikaanse musiek, maar elivis blue baie goed maar n mens kan nie kies hierdie lys is van die room van die musiek industrie

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.