Vanjaar was ʼn suksesvolle jaar vir Afrikaanse musiek met ʼn groot aantal nuwe vrystellings. Daantjie Dinamiet, wat gereeld musiek resenseer vir Maroela Media, het al sy musiek-kennis ingespan om die top 20 Afrikaanse liedjies vir 2015 te kies. ʼn Klomp liedjies wat deur die jaar ook in Maroela Media se top 20 liedjies was, is ook op dié lys.
- “Met jou klere aan” – Leah
- “Skildery” – Nadine
- “Mal in jou kop” – Cordelia
- “Pêrel vir ʼn kroon” – Andriëtte
- “Dirty dancing” – Eden
- “Ballade vir ʼn enkeling” – Die Heuwels Fantasties
- “My hartjie” – Karlien van Jaarsveld
- “Voshaarnooi” – Joshua Na Die Reën
- “Knysna” – Anders
- “Geskeurde jeans” – Karlien van Jaarsveld
- “Breek die stilte” – Cordelia
- “Alles naby my” – Roux en Christi Cloete
- “Laat die wiele rol” – Arno Jordaan
- “Alle paaie lei na Rome” – Jannie en Corlea
- “Bietjie meer as soen” – Anaïs
- “Die hemel” – Elvis Blue
- “Bring die storm” – Nicholis Louw
- “Ek sing my liedjies net vir jou” – Carike Keuzenkamp
- “Lief vir jou” – Juanita du Plessis
- “Eie land” – Coffeesnobs
Kyk hier na die musiekvideo van Maroela Media se liedjie van die jaar.
Hierdie is darem te obvious …. regtig?