Maroela Media Top 20 vir 2015

Vanjaar was ʼn suksesvolle jaar vir Afrikaanse musiek met ʼn groot aantal nuwe vrystellings. Daantjie Dinamiet, wat gereeld musiek resenseer vir Maroela Media, het al sy musiek-kennis ingespan om die top 20 Afrikaanse liedjies vir 2015 te kies. ʼn Klomp liedjies wat deur die jaar ook in Maroela Media se top 20 liedjies was, is ook op dié lys.

  1. “Met jou klere aan” – Leah
  2. “Skildery” – Nadine
  3. “Mal in jou kop” – Cordelia
  4. “Pêrel vir ʼn kroon” – Andriëtte
  5. “Dirty dancing” – Eden
  6. “Ballade vir ʼn enkeling” – Die Heuwels Fantasties
  7. “My hartjie” – Karlien van Jaarsveld
  8. “Voshaarnooi” – Joshua Na Die Reën
  9. “Knysna” – Anders
  10. “Geskeurde jeans” – Karlien van Jaarsveld
  11. “Breek die stilte” – Cordelia
  12. “Alles naby my” – Roux en Christi Cloete
  13. “Laat die wiele rol” – Arno Jordaan
  14. “Alle paaie lei na Rome” – Jannie en Corlea
  15. “Bietjie meer as soen” – Anaïs
  16. “Die hemel” – Elvis Blue
  17. “Bring die storm” – Nicholis Louw
  18. “Ek sing my liedjies net vir jou” – Carike Keuzenkamp
  19. “Lief vir jou” – Juanita du Plessis
  20. “Eie land” – Coffeesnobs

Kyk hier na die musiekvideo van Maroela Media se liedjie van die jaar.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Een kommentaar

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.