Matieland- Groep 2

In 1969 het Sias Reinecke weggebreek van Groep 2 en Eddie Trautman het Gert van Tonder se sangmaat geword. Hier is een van die snitte wat Gert en Eddie saam opgeneem het. Eddie is in 1971 in ‘n motorongeluk oorlede en Gert en Sias het weer saam begin sing.

https://www.youtube.com/watch?v=fuV3jNw00Po

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.