Maroela Media het die beste Afrikaanse musiekalbums saamgestel vir 2014.
Daantjie Dinamiet het vroeër ook ‘n paar toekennings gemaak aan verskeie kunstenaars.
Maroela Media Top 20 albums vir 2014
- Die regte tyd– Riana Nel
- Afrikaans– Elvis Blue
- Liefdesverhale– Anders
- Wals, wals Willemien– Laurika Rauch
- Dit staan in die sterre– Rinel Day
- Niks en niemand– Ampie
- Wat die hart van vol is– Pieter Koen
- Stilte en storms– Elizma Theron
- Soos ‘n Boss– Snotkop
- Wat rym met liefde– Andriëtte
- Want jy is boer– Adam Tas
- Manne wat glo
- Hande vol genade– Dozi
- Ruk my tot stilstand– Adam Barnard
- Naweeklyfie– Lianie May
- Grootste treffers– Romanz
- Vars uitgekerf– Kaleidoskoop
- Ek en jy– Dewald Wasserfall
- Goud– Adam
- Toeka 3– Steve Hofmeyr
Baie mooi moeilik om beste te kies,Ek se sommer alma
Ek hou daarvan om jul mense en zangers op fb te sien,en deel graag op fb
Waar is Bobby en Dirk vd Westhuizen???