Musiekvideo: Anders sing temalied van Knysna

Anders-orkes-se-Wynand-en-Lindi-Delport

Wynand en Lindi Delport van die groep, Anders. Foto: Anders se Facebookblad.

Of jy nou verlang na Knysna, of sommer net die Afrikaanse romantiese komedie saam met ons geniet het, hierdie musiekvideo gaan jou laat terugverlang na vakansieliefde, strande en die lekkerte van die gewilde dorp aan die Suidkus.

Die fliek Knysna het landswyd in Desember in rolprentteaters geopen en is reeds deur meer as 70 000 mense gekyk. Die temalied van die rolprent word deur Wynand en Lindi Delport van die groep Anders gesing.

Geniet die musiekvideo!

http://youtu.be/Af4Q1mQ65Lw

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.