My nooi is in ‘n nartjie- Jan de Wet

Jan de WetDie Afrikaanse digter D. J. Opperman is op hierdie dag in 1914 gebore. Jan de Wet het sy gedig Sproeireën getoonset en dit My nooi is in ‘n nartjie genoem.

https://www.youtube.com/watch?v=R24xaPvTENs

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Andries ·

Nee kyk ou Jan kan maar. Hiedie jong laaities moet by hom gaan leer.

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.