Nuwe uitreikings: 25 Januarie 2016

Nadine-Skildery

Argieffoto.

Verskeie kunstenaars pak 2016 by die horings met nuwe uitreikings. Daantjie Dinamiet lys oudergewoonte van die gewildste nuwe uitreikings wat tans landwyd op die radio speel.

  1. “Dis hier en nou” – Jacqueline
  2. “Daai liefde” – Nadine
  3. “Die waarheid maak jou vry” – Franna Benade
  4. “Een rede” – Marius Strydom
  5. “Ai my lam” – Saarkie
  6. “Water en vuur” – Gert Koevert

Kyk Jacqueline se musiekvideo vir die liedjie “Dis hier en nou”.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

5 Kommentare

Jaco Grobler ·

Ek is nou nie ‘n ou wat lief is om kritiek uit te spreek nie, maar ek is ook nie een van daai mense wat vir sussie sê sy gaan ‘n pop sensasie wors as sy nie ‘n noot kan hou nie. Ek dink my 8 jarige seun sou ‘n meer kreatiewe video met ‘n ou Gopro as dié kon maak. Ook nie veel wat die kunstenaar se talent ten toon stel nie. Nie op my luisterlys vir 2016 nie…

Reinhardt ·

My smaak is seker maar net heeltemal anders, maar afrikaanse “kunstenaars” is pateties. Daar is soveel beter goed daar buite wat ook in Afrikaans gesing word wat aansienlik beter is. FPK onder andere se woorde het betekenis, hulle sing oor n land wat verwoes word en n volk wat besig is om te vergaan. Dit is wat musiek moet wees. Nie om te kyk hoeveel ryme jy met bokkie, rokkie, sokkie, trokkie kan maak nie.

RITA ·

Ag nee asseblief Reinhardt. FPK sing negatiewe goed wat mense net meer en meer negatief maak in ons land. Sorry…… ek noem dit nie musiek nie. Dan luister ek maar vir bokkie,rokkie, sokkie en baby.

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.