Nuwe vrystellings: 1 Februarie 2016

Anton-Botha-02

Anton Botha. Foto: Facebook.

Daantjie Dinamiet maak vandeesweek ʼn opsomming van die gewildste nuwe Afrikaanse vrystellings.

  1. “Groot vuur baie bier” – Anton Botha
  2. “Hart” – Daniel Baron
  3. “Uitsig” – Douvoordag
  4. “Bietjie van jou” – Albert de Wet
  5. “Gebore vir jou” – Ray Dylan

Kyk ook die musiekvideo vir G.I. Jane se liedjie “Lemé” wat onlangs vrygestel is.

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

2 Kommentare

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.