Nuwe vrystellings: 1 Junie 2015

Julius-van-der-Walt

Julius van der Walt. Foto: Julius van der Walt se Facebook-blad.

Hier is vyf liedjies wat onlangs vrygestel is en binnekort op radiostasies se speellyste gehoor kan word:

  1. “Alles naby my”- Roux en Christi Cloete
  2. “Ek is jou skaduwee”- Kurt Darren
  3. “Die eggo van jou oë”- Jannie du Toit
  4. “Fairytale”- Sharoney
  5. “Koebaai Meraai”- Julius van der Walt

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.