Nuwe vrystellings: 10 Augustus 2015

Gert-Koevert-Net-so

Gert Koevert se jongste album is getiteld, Net so. Foto: Facebook.

Hier ‘n paar nuwe snitte wat onlangs bekendgestel is:

  1. “Candlelight en rooiwyn”- Gert Koevert
  2. “Gee my jou hart”- Tiro
  3. “Maak toe jou oë”- Cordelia
  4. “Gister is verby”- Juanita du Plessis
  5. “Kom ons vier die lewe”- Dewald Dippenaar
  6. “Druppel in die see”- Francois van Rensburg

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.