Nuwe vrystellings: 11 Januarie 2016

Jak-de-priester-02

Jak de Priester se liedjie is een van die nuwe vrystellings hierdie week. Foto: Facebook.

Hier is ‘n liedjies wat vroeg in Januarie vrygestel is:

  1. “Sporelied”- Jak de Priester
  2. “Soen die reën”- Linda Kilian
  3. “Die tyd is nou”- Amor Vittone
  4. “Miljoene druppels”- Liezel Pieters
  5. “Liefdeswenresep”- Demi-Lee
  6. “Leef vir Hom”- Manie Jackson

Ons deel ook die musiekvideo van Joe Foster se liedjie “Vir my gemaak” met jou:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.