Nuwe vrystellings: 11 Mei 2015

Elvis-Blue

Elvis Blue. Foto: Durbanlive.com

Hier is ʼn aantal snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20. Drie van hulle was finaliste van die Afri-Visie-liedjieskryfkompetisie.

  1. “Biker angel”- Anton Myburgh
  2. “Die hemel”- Elvis Blue
  3. “Reën”- Gera Phielix
  4. “Kreet van geloof”- Manne wat Glo
  5. “Iets om in te glo”- Len Muller
  6. “Alles gee”- Joshua Na Die Reën
  7. “Na na hey”- Lokka Vox

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.