Nuwe vrystellings 12 Desember 2014

Manne wat gloHier is die laaste nuwe vrystellings van 2014; al drie hierdie snitte het ‘n kans om Maroela Media se Top 20 te haal.

  1. As die swet hom tap- Mel Botes
  2. Mosterdsaad- Manne wat Glo (op foto)
  3. Om asem te haal sonder jou- Ricky Faber

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.