Nuwe vrystellings 12 September 2014

Lianie MayHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat onlangs by die speel- en/of trefferslyste van radiostasies gevoeg is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.

  1. Kiepie en Kandas- Lianie May (op foto)
  2. Onvoorwaarderlik- NRG
  3. Kruispad- Dozi
  4. Jy is myne- Heuning
  5. Deur jou oë- Dirk van der Westhuizen

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.