Nuwe vrystellings: 13 April 2015

Jak de Priester. Foto: Jak de Priester se Facebookblad.

Jak de Priester. Foto: Jak de Priester se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat die afgelope tyd vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20.

  1. Toe vind ek jou– Francois van Coke en Karen Zoid
  2. Eie land– Coffeesnobs
  3. Sal jy?- Stephan Visagie
  4. Reis na gister– Jak de Priester
  5. Tetelestai- Rudi Muller

Ek deel graag weer Francois van Coke en Karen Zoid se musiekvideo van hulle duet, Toe vind ek jou:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.