Nuwe vrystellings: 13 Julie 2015

juandré-marais-02

Juandré Marais. Foto: Facebook.

Die volgende sangers het almal nuwe liedjies bekendgestel wat binnekort op radiostasies se speellyste te hoor sal wees:

  1. “Mona Lisa”- Joe Foster
  2. “Hambamba”- Juanita du Plessis
  3. “Verlief op ‘n dief”- Gerhard Steyn
  4. “Êrens in die middel van nêrens”- Elvis Blue
  5. “Vir my is daar net jy” – Juandré Marais

https://youtu.be/jGDwsbK6W44

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.