Nuwe vrystellings: 14 September 2015

Francois-Van-Coke

Francois van Coke. Foto: Twitter.com

Hier is ‘n paar nuwe liedjies wat jy binnekort op jou gunsteling radiostasie sal kan hoor, asook moontlik op Maroela Media se Top 20 kan sien:

  1. “Wat nou?”- Vaughan Gardiner
  2. “Hart en siel”- Jennifer Zamudio en Rudi Claase
  3. “Al hierdie vrae”- Stephan Visagie
  4. “Ek en jy”- Dewald Wasserfall
  5. “Die skip”- Francois van Coke
  6. “Ware vriende”- Juanita du Plessis
  7. “Dit stop nou”- Nagligte

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.