Nuwe vrystellings: 15 Augustus 2014

Steve HofmeyrHier is die nuwe vrystellings wat die afgelope week die speel- en/of trefferslyste van sommige radiostasies gehaal het en wat in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. Sit die ligte aan- Steve Hofmeyr
  2. Heuningsoet- NRG
  3. So hard geval- Pieter Koen
  4. Sout- Elizma Theron en Nicholis Louw
  5. As jy hier is- Arno Jordaan
  6. Ek probeer- Suzzi Swanepoel
  7. Speel weer met my hart- Ampie du Preez

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Nou pra' jý

Geen kommentaar

Ester Swanepoel ·

Wonderlik dat julle nuwe liedjies ‘n kans gee. Suzzi se “Ek probeer”.

Mal daaroor!

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.