Nuwe vrystellings: 15 Junie 2015

Cornel-Stander-Fingerprints

Cornel Stander se liedjie “Ken jy jouself?” is ‘n nuwe vrystelling. Foto: Facebook.

‘n Paar Afrikaanse sangers het onlangs nuwe liedjies vrygestel, wat jy binnekort op jou gunsteling radiostasie se speellys kan hoor en selfs moontlik op Maroela Media se Top 20 kan sien:

  1. “Geskeurde jeans”- Karlien van Jaarsveld
  2. “Baby tjoklits”- Christia Visser
  3. “Ken jy jouself?”- Cornel Stander
  4. “Hoor jy my hart huil?”- Waldo Greeff

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.