Nuwe vrystellings: 16 Februarie 2015

Piet-Pompies-Fynbos

Piet Pompies in die musiekvideo van sy liedjie, Fynbos. Foto: Skermskoot van die video.

Hier is ‘n aantal nuwe liedjies wat die afgelope week tot sekere radiostasies se trefferslyste toegetree het, of wat pas vrygestel is:

  1. Ek en jy– Dewald Wasserfall
  2. Jy soen alles reg– Eden
  3. Liefdesoorlog– Gerhard Steyn en Anaïs
  4. Huis hier by jou– Marno van der Merwe
  5. Sit vanaand op herhaal– Vaughan Gardiner
  6. Heildronk– Albert de Wet
  7. Fynbos– Piet Pompies

Kyk ook na die musiekvideo van Piet Pompies, voorheen ‘n lid van DJ Ossewa, se solo-enkelsnit, Fynbos:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.