Hier is ‘n aantal nuwe liedjies wat die afgelope week tot sekere radiostasies se trefferslyste toegetree het, of wat pas vrygestel is:
- Ek en jy– Dewald Wasserfall
- Jy soen alles reg– Eden
- Liefdesoorlog– Gerhard Steyn en Anaïs
- Huis hier by jou– Marno van der Merwe
- Sit vanaand op herhaal– Vaughan Gardiner
- Heildronk– Albert de Wet
- Fynbos– Piet Pompies
Kyk ook na die musiekvideo van Piet Pompies, voorheen ‘n lid van DJ Ossewa, se solo-enkelsnit, Fynbos: