Nuwe vrystellings: 16 Maart 2015

Helené Bester se liedjie, sal binnekort 'n treffer wees. Foto: Argief.

Helené Bester se liedjie, Elke dag, staan die kans om binnekort ‘n treffer te word. Foto: Argief.

Hier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat die afgelope week by die speel- en/of trefferslyste van radiostasies gevoeg is:

  1. Elke dag– Helené Bester
  2. Mooirivier– Moses Metro Man
  3. ‘n Man se hart– Tobi Jooste
  4. Die een ding wat ek doen– Pieter Koen
  5. Groen en goud– Broers

Hier is die musiekvideo’s van beide Moses Metro Man en Helene Bester se nuwe liedjies:

 

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.