Nuwe vrystellings: 16 November 2016

Jak-de-priester-02

Jak de Priester se liedjie “Ek sny dit af” is een van die nuwe vrystellings hierdie week. Foto: Facebook.

Hier is ‘n paar nuwe snitte wat binnekort speeltyd op jou gunsteling radiostasie kan geniet:

  1. “Die koeël is deur die kerk”- Jakkie Louw
  2. “Vir altyd”- Joshua Na Die Reën
  3. “Bedoel vir my”- Hemelbesem
  4. “Jy’s my engel”- Riaan Grobler
  5. “Waterberge blou”- Stephan Visagie
  6. “Breek vry”- Gerhard Steyn
  7. “Ek sny dit af”- Jak de Priester

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.