Nuwe vrystellings: 17 Augustus 2015

Bouwer-Bosch

Bouwer Bosch. Foto: Facebook.

Die volgende sangers en musikante het nuwe musiek bekendgestel:

  1. “Lekker man lekker”- Marius Strydom
  2. “Liedjie vir jou”- Afrikaans Herlaai
  3. “Die skip”- Francois van Coke
  4. “Dans vanaand”- Heuning
  5. “Vlug”- Bouwer Bosch
  6. “Dans”- Kurt Darren

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.