Nuwe vrystellings 17 Oktober 2014

NadineHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat pas tot die speel- of trefferslyste van sommige radiostasies toegevoeg is en kwalifiseer om Maroela Media se Top 20 te haal.

  1. Skildery- Nadine
  2. Dirty dancing- Eden
  3. Alles van jou- Beeskraal Revival
  4. Smoorverlief- Adam
  5. Onthou jy my?- Die kat se snor
  6. Trane- Elizma Theron

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.