Nuwe vrystellings: 18 Januarie 2016

Burgerd Botha. Foto: Facebook via Burgerd Botha

Burgerd Botha. Foto: Facebook via Burgerd Botha

Verskeie Afrikaanse kunstenaars het die afgelope tyd nuwe musiek vrygestel. Hier is Daantjie Dinamiet se lys van die gewildste nuwe Afrikaanse vrystellings.

  1. “Skree jou naam oor die see” – Jakkie Louw en John-Henry Opperman
  2. “Hartlagsiel” – Burgerd Botha
  3. “My radio” – Francois van Rensburg
  4. “Miljoene druppels” – Liezel Pieters
  5. “Reg hier in die middel” – Ray Dylan

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.