Nuwe vrystellings: 18 Mei 2015

Adam-musiekgroep

Hugo Ludik, Reynardt Hugo en Kyle Grant van die groep Adam. Foto: Adam se Facebookblad.

Hier is ‘n aantal nuwe snitte wat pas vrygestel is en in aanmerking kom vir Maroela Media se Top 20:

  1. “Jy was daar”- Riana Nel
  2. “Sonder jou”- Etienne Smit
  3. “Agter die deur”- ShoNeill
  4. “As hy vir jou nog lief was”- Christiaan Baardman
  5. “Die idee wat tel”- Adam

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.