Nuwe vrystellings- 19 September 2014

Bobby van JaarsveldHier is ‘n aantal nuwe vrystellings wat die afgelope week tot sommige radiostasies se spee- en/of trefferslyste toegetree het en vir die Maroela Media Top 20 kwalifiseer. Twee van hulle gaan die musiektoneel byna verseker in die laaste kwartaal van die jaar oorheers.

  1. Cowboys en crooks- Kurt Darren
  2. My alles- Bobby van Jaarsveld (op foto)
  3. Noodlanding- Lianie May
  4. Murg en been- Laurika Rauch
  5. Ek verlang na jou- Marius Strydom
  6. Jy is myne- Heuning

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

Het jy iets op die hart? Maroela Media se kommentaarfunksie is ongelukkig gesluit oor die Paasnaweek. Kom kuier gerus later weer!

Nuuswenke kan deur hierdie vorm gestuur word.