Nuwe vrystellings: 2 Maart 2015

Hou gerus ook Heuning se nuwe vrystelling, 'Skree' dop Foto: Heuning, Facebook

Hou gerus ook Heuning se nuwe vrystelling, ‘Skree’ dop Foto: Heuning, Facebook

Hier is ‘n aantal snitte wat die afgelope week die speel- en trefferslyste van radiosatasies landwyd gehaal het:

  1. Hand op jou hart– 4 Werke
  2. SkreeHeuning
  3. Ballade vir ‘n enkeling– Die Heuwels Fantasties
  4. Afrikaanse meisies– Gerhard Steyn
  5. Oorgeloop– Bouwer Bosch

Luister hier na Gerhard Steyn se liedjie, Afrikaanse meisies:

ondersteun maroela media só

Sonder Maroela Media sou jy nie geweet het nie. Help om jou gebalanseerde en betroubare nuusbron se toekoms te verseker. Maak nou ’n vrywillige bydrae. Onthou – ons nuus bly gratis.

Maak 'n bydrae

O wee, die gesang is uit! Die kommentaar op hierdie berig is gesluit. Kom kuier gerus lekker verder saam op ʼn ander artikel.